>

property for Sale

All the leading Estate Agents
   
   
 

 
Price: R 26 000 000
Ref No: RL2870

FARM FOR SALE

in MIDDELBURG, EASTERN CAPE, SOUTH AFRICA
5.0 BEDROOM FARM FOR SALE IN MIDDELBURG
 
Listing Agent
 

Christo Kleynhans
 
 
Quick Links
 
 
 
Listing Office
 

Home and Hectare
 
 
 
Listing Features
 
Listing Description
  • Bedrooms: 5.0
  • Bathrooms: 2.0
  • Building Size:
  • Erf Size 6044
  • Garages: 0.0
  • Carports/Parking Bays: 0.0
  • Pool: No
  • Exterior Wall:
  • Domestic Accommodation: 0.0
  • Flatlet: 0.0

 
  Hierdie plaas is gelee 40 km buite Middelburg op die Richmond pad. Tipiese Karoo plaas wat ingerig is om met skape te boer. Klient het tans 'n Vleismerino stoet en kan as 'n lopende eenheid verkoop word met die verstandhouding dat die skape ekstra prys sal wees. Die vloedvlakte vorm 'n vleiland wat hoe drakrag het waar daar tans 60 beeste op wei. Weiding bestaan uit Ghannabos, karoobos, soetgras en doringbossie. Dit is hoofsaaklik 'n vlakteplaas met min koppies - Grootte is 6044 hektaar - Opgedeel in 64 kampe. Wissel weiding word streng toegepas - Drakrag is 16 ha per GVE (Groot Vee Eenheid) - Alle kampe het suipings. Water is afkomstig van 16 boorgate. - Groot woonhuis bestaande uit 5 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer, TV kamer, eetkamer, kombuis, Spens, opwaskamer en kantoor. - 7 Werkershuise. - Skeerstoor en krale - Landerye vir besproeing - water afkomstig uit boorgate. - Groot vleiland vlakte. Hoe drakrag.
 
     

All the leading Estate Agents
SHARE OUR WEBSITE


 

 
  About Eastern Cape About Free State About Gauteng About KwaZulu-Natal About Limpopo About Mpumalanga About North West About Northern Cape About Western Cape
Property for sale in Australia Property for sale in Botswana Property for sale in Namibia Property for sale in South Africa Property for sale in Zambia
Copyright ZA Property Portal 2022 | Property for sale and rent in South Africa
Terms and Conditions | Privacy Policy | Latest Property Listings (RSS)
South Africa Property For Sale
Last modified: Tue, 18 Jan 2022 01:00:00